Tuesday, 26 June 2012

DIE KOMBERS (en ook mikpunt vir 2012)
So besluit ek toe dat 2011 `n jaar gaan wees waar ek iets heeltemal anders wil leer. 
Daar kom toe `n wonderlike reeks uit nl; 
Art of Crochet. 

Die hele mikpunt is om 120 blokkies te hekel, dan aan mekaar te sit en... Et Voila! 
Jy het `n kombers...

Ek moet bieg, ek is heeltemal verslaaf. 
So hier is `n paar random blokkies wat ek al suksesvol gehekel het. 







No comments:

Post a Comment