Thursday 28 June 2012

Completed tablet Cozie

So die Cozie is eindelik klaar. 
Ek wou nog graag bietjie bykomstighede by sit maar my ma is gelukkig met hom nes hy is. 





Almost completed tablet Cozie for my Mom

This tablet cozie is nearly finished. It needs a flap, some flower embellishments and buttons. 
It took me about 2 evenings to make. There was no plan, only trial and error. 
Anything...just to crochet! 
:)




Tuesday 26 June 2012

Tablet Cozie in wording...

Eksperimentele Tablet Cozie

Dit raak noglas heelwat eentonig om net die heeltyd blokkie vir blokkie aan `n kombers te hekel. 
So tussen in om dinge interesant te hou; eksperimenteer ek met ander hekel goedjies. 

Hier is een van hulle. 
Eks natuurlik mal oor granny squares. 




Kyk maar eerder die skewigeite mis op hierdie onderste een ;)


DIE KOMBERS (en ook mikpunt vir 2012)
So besluit ek toe dat 2011 `n jaar gaan wees waar ek iets heeltemal anders wil leer. 
Daar kom toe `n wonderlike reeks uit nl; 
Art of Crochet. 

Die hele mikpunt is om 120 blokkies te hekel, dan aan mekaar te sit en... Et Voila! 
Jy het `n kombers...

Ek moet bieg, ek is heeltemal verslaaf. 
So hier is `n paar random blokkies wat ek al suksesvol gehekel het. 







Scrapbooking

My eerste scrapbooking projek
Riaan (My hart se punt) se verjaarsdag boekie :)
Dit was by ver die lekkerste en mees vervulde projek wat ek nog gedoen het. 
November 2010











Skilderye

Plaas Toneel Skildery
Hierdie toneel het ek vir my geverf vir haar ingangs portaal. 
Ek het so lekker hieraan geverf en dit het gevoel of ek met my siel verf. 
Hiers dit van die begin af...