Tuesday 17 July 2012

iPad Cozy

iPad Cozy

Ek moet sê; eks nogals mal oor `n grannysquare. 
Eers het ek nie geweet hoe ek hierdie cozy vir myself gaan maak nie en ek het net begin met `n grannysquare en van daar af het die idees gevloei. 

Eks mal oor die agterkant met die mini garnnies. 
Die flash van my selfoon se kamera maak die kleur nie mooi nie en die kleur is presies die van die eerste foto. 








No comments:

Post a Comment